Straatwerk in Bosmont

Ek het n baie geseende tyd gehad. Ek kon nie na Westonarea toe gaan a.g.v. die trein wat net sekere tye die dag daarnatoe ry. Ek het toe by Bosmont stasie afgeklim en sielewenning gedoen in Newclaire. Het met twee ou JW tannies gepraat. Baie hartseer. Hulle het soveel ywer vir hulle saak maar tog…