Gebed in Moses se lewe
Gebed in Moses se lewe Deur: Jan Moster As kinders van die Here moet dit tog ons grootste begeerte wees om ‘n intieme verhouding met die Here te hê. In die Bybel is daar soveel verhale van groot godsmanne en godsvroue wat werklik met die Here gepraat het asof Hy hul vriend was en hul…