Nuus vanuit die veld

Suid-Oostelike distrik

Die ergste sondaar is welkom

🙌🏻 Vanoggend lees ek ‘n wonderlike woord in Jeremia 36:3, “Miskien …”. Dit het my soveel hoop gegee. Miskien luister iemand vandag … miskien lees iemand een van my traktaatjies…

Lees verder »

Desperate soeke

🙌🏻 Die Here was getrou om my vandag te lei. Baie dankie vir u gebede. 🌾 Hy was so maar soos ek lanklaas iemand gesien het. Ek het virr hom

Lees verder »

16 Augustus 2019

🙌🏻🙌🏻🙌🏻 Ons dank die Here dat u by ons staan in gebed. Bid asseblief vir die volgende: 🙏🏻 Die pelgrims gaan vandag die trein neem tot by die middestad en

Lees verder »

Waarom traktaatjies

Waarom traktaatjies? Suné het my daarop gewys dat dit belangrik is om uit te brei oor die traktaatjies wat ek maak. As u enigsins belangstel in ons werk en daarvoor

Lees verder »

Straatwerk uitreik

Ek het gister en vandag ‘n baie geseënde tyd gehad tydens my straatwerk uitreik. Ek het Vrydag 8:00 op die trein geklim om tot by Germiston stasie te ry. Ek

Lees verder »