Evangelisasiewerk

Evangelisasie

Soveel vrae en soveel seer

Mens eer die Here vir die wonderlike geleenthede wat mens het om ‘n liggie te wees in ‘n donker wêreld meet soveel vrae en soveel seer. Tog is mens se hart seer as mens die menigte sien wat is soos skape sonder ‘n herder. Ek en ‘n dierbare Oom het vandag saam uitgereik. Ons het…

Evangelisasie

Evangelisasie op verskeie plekke

Wonderlike Evangelisasie Geleenthede Dankie vir u gebede hierdie week. Die Here is goed vir ons en ons dank Hom vir Sy genade oor ons. Dit is ‘n wonderlike voorreg om in Sy diens te staan. Hier is net kort getuienisse oor die week se Evangelisasie werk. Dit was die eerste maal wat ek die strate…

Evangelisasiewerk

Waarom traktaatjies

Waarom traktaatjies? Suné het my daarop gewys dat dit belangrik is om uit te brei oor die traktaatjies wat ek maak. As u enigsins belangstel in ons werk en daarvoor bid, lees asb hierdie skryfstuk aandagtig deur. Dis n bietjie lank, ek is jammer daarvoor. Eerstens, die rede vir die traktaatjies: Elke dag, seker ‘n…

Ander | Evangelisasie

Traktaatjies in Brakpan en Springs

Dit was wonderlik gewees om vandag in Brakpan en Springs Evangelisasiewerk te kon doen. Die Here het my gehelp waar ek alleen in Brakpan was maar ek dank die Here vir Oom Willie wat saam met my in Springs uitgereik het. In Brakpan het ek ‘n goeie gesprek gehad met drie skoolseuns. Hulle het my…

Evangelisasie

Straatwerk uitreik

Ek het gister en vandag ‘n baie geseënde tyd gehad tydens my straatwerk uitreik. Ek het Vrydag 8:00 op die trein geklim om tot by Germiston stasie te ry. Ek het ‘n paar kort geselsskappe aangeknoop en baie traktaatjies uitgedeel. Toe ek afklim van die trein toe kom daar ‘n jongman na my toe en…

Evangelisasie

Malawiese man vind die Here

Laas Saterdag het ek traktaatjies uitgedeel in Kempton Park. Ek en my vriend saam met Jan-Harm en sy seun gaan toe in by n huis waar baie mense bly in omstandighede waarin honde nie behoort te bly nie. Ek het van deur tot deur gegaan en n woord hier en daar gespreek en by elke…

Evangelisasie

Traktaatjies in Randfondtein

Dit is ‘n groot voorreg om uit te mag gaan en met mense die Evangelie te deel. So kon ek traktaatjies uitdeel in Randfontein. Die hopelose verlore toestand van mense maak mens desperaat en mens roep tot God vir genade. Veral die godsdienstigheid van mense. Ek het ‘n lang gesprek met ‘n ou moslem man…

Evangelisasie

Traktaatjies in Primrose

n Mens hoef nie vêr te gaan om Evangelisasie werk te doen nie. Vandag het ek in die Primrose omgewing (die woonbuurt langs die een waar ons in woon) wonderlike geleenthede gehad om met mense oor die Here Jesus te gesels. Dit was wonderlik om ook traktaatjies in Primrose te kon uitdeel. ‘n Jongman het…

Evangelisasie

Oorwinning oor drank

Kan ‘n mens oorwinning oor drank hê? Ek het met n man gepraat wat ek glo die Here waarlik iets voor gedoen het. Na ek hom hieroor en daaroor uitgevra het sê hy vir my dat almal weet hy kan nie drank los nie. Ek is te swak. Ek sê toe vir hom, “So jy…

Evangelisasie

Evangelisasie in Elsburg

Baie dankie vir u gebede tydens ons Evangelisasie in Elsburg. Ai Elsburg is ‘n hartseer stukkie aarde. Ons het soveel hartskeurende gesprekke vandag gehad. ‘n Jong meisie wat op straat bly was in trane nadat sy besef het die Here se groot genade wat oor haar is. ‘n Ander jongman was ook in trane terwyl…