Distrikswerk

Distrikswerk

Piet Retief en Pongola

Piet Retief Die Here Jesus het ons tyd hier in Piet Retief kom seen. Wat ‘n voorreg is dit nie om elke dag by verskillende geleenthede die Evangelie van die Here Jesus te verkondig nie. Ons kon vandag by twee verskillende geleenthede in die gebied preek en more hhet ons die voorreg om by nog…

Distrikswerk

Die werk van die Here in ons distrik

Die werk van die Here is ons distrik Nadia het die afgelope week opening gesoek in Benoni. Dit is wonderlik dat die Here klaar vir haar een vaste opening gegee het by die Salvation Army. Sy het ook by baie behoeftige mense in Nigel besoekwerk gedoen. Van die mense by wie sy besoek het het hulle saak…

Distrikswerk

Die Pelgrims se week in Standerton

Die Pelgrims se week in Standerton Heel week was ons in Standerton besig met verskillende openinge en geleenthede. Die 26ste, wat op ‘n Dinsdag geval het, het ons vir die eerste keer ‘n opening waargeneem by ‘n sekere laërskool in die dorp. Dit was die eerste keer wat ons ‘n geleentheid by die skool  kon…

Distrikswerk

AEB Pelgrimtoer Standerton

AEB Pelgrimtoer Standerton Vrydag die 22ste was ons laaste dag in Grootvlei gewees en ons het die dag sommer lekker vroeg begin met ‘n dagbreek bybelstudie saam met die plaaslike dominee en ‘n klompie boere van die omgewing op een van die boere se plaas. Dit was regtig ‘n besonderse ervaring om so in die…

Distrikswerk

Pelgrimtoer Balfour en Greylingstad

Openinge in Balfour Die eerste been van ons pelgrimtoer het begin in Balfour en Greylingstad. Balfour was die heel eerste dorpie wat ons ingevaar het waar die Hoër- en- Laërskool ons hoof fokuspunt was. Die Dinsdag oggend vroeg het ons by beide groepe kinders geopen met gebed, ‘n kort boodskappie en liedjies saamgesing. Ten einde…

Distrikswerk

Louis en Daniel soek openinge vir April toer

Ses weke toer in April en Mei Louis en Daniel het ‘n paar dae deur ons distrik gevlieg om opening te soek vir ‘n langer toer wat in April gaan begin. Vir ses weke gaan hulle weer dieselfde dorpe besoek maar dan gaan hulle heelwat langer in elke dorp bly. Louis het hier geskrywe oor die eerste…