Jeremia 18:6
... Kyk, soos klei in die hand van die pottebakker, so is julle in my hand!

Baie dankie!

Alle eer aan die Here
Kan ‘n vrou haar suigling vergeet, dat sy haar nie ontferm oor die seun van haar skoot nie? Ofskoon hulle sou vergeet, nogtans sal Ék jou nie vergeet nie!(Jesaja 49:15)
Previous
Next

Ons eer die Here dat Hy dit in u hart gesit het om ons finasieel te help om die werk van die Here te kan doen. Mag die Here alleen al die eer ontvang en u ook ryklik daarvoor seën.

As u kies om met PAYPAL ‘n donasie te maak dan gaan u geneem word na hulle webblad waar u die betaling kan doen.

Ons bankbesonderhede in die Afrika Evangeliese Bond

Afrika Evangeliese Bond

Bank Adres: 5 Simmonds Street, Johannesburg, 2001, Gauteng

Swift Kode (IBAN): SBZAZAJJ
(https://www.iban.co.za/branch-code-011642.html)
Bank Telefoon Nr: 086 010 1341
Donasie Beskrywing: Donasie vir Godsdienstige Organisasie

(As u in die buiteland is dan kan u of bank tot bank oorbetalings doen, of u kan 
https://www.transferwise.com 
gebruik)