‘n Kosbare reeks dienste by die EG Kerk Westdene met Mnr Keith Daniel

‘n Kosbare reeks dienste by die EG Kerk Westdene met Mnr Keith Daniel

Die leiding van die Here Die EG Kerk Westdene is ‘n klein gemeente in Johannesburg. Die predikant’s paar is Danie en Karin Klopper. Hulle is baie braaf om in relatiewe moeilike omstandighede die evangelie van die Here Jesus Christus te verkondig. Die Here het ons gelei om ‘n reeks dienste saam met die international spreker Mnr…

Keith Daniel in Westdene: Eerste dag van die reeks dienste

Keith Daniel in Westdene: Eerste dag van die reeks dienste

Agtergrond Westdene is ongelukig ‘n area wat besig is om agteruit te gaan. Dit is relatief gevaarlik. Te midde van hierdie omstandighede is die Klopper gesin as Dominee paar van die EG Kerk Westdene ywerig besig om die area te bearby met die evangelie. Daarom is dit vir die Afrika Evangeliese Bond Suid-Oostelike distrik so…