Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word. 

Afrika Evangeliese Bond – Suid-Oostelike Distrik

Welkom by die werk van die Suid-Oostelike distrik van die Afrika Evangeliese Bond. Die distrik van die AEB bestaan uit die Suide van Gauteng en die Gert Sibande Distrik in Mpumalanga.

Ons roeping is om die Evangelie van Jesus Christus aan alle mense te verkondig. Dit is ‘n wonderlike voorreg wat die Here vir ons gegee het.


Vind meer uit…

Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid.

Wie is ons

Soldate van die kruis

Wat doen ons

Sielewenners vir Jesus

Wat glo ons

Die Woord van God

Nuus vanuit die oesveld

Lees verder oor ons werk »

Die oes is wel groot maar die arbeider min…

[tmm name=”werkers”]

Nuus vanuit die oesveld

Wil u ons nuusbrief ontvang? 
Teken in…

[apss_share]

Bid asb saam met ons…

  • …vir myself, my kosbare vrou en ons seun
  • …dat kosbare mense Jesus as Verlosser sal leer ken
  • …vir visie om daagliks met hierdie werk aan te gaan
  • …vir nuwe geleenthede en herlewing in ons distrik
  • …vir daaglikse ontmoetings met onse Here Jesus Christus
  • …vir kragtige boodskappe uit God se hart uit
  • …vir ons straatwerk aksies in die Rand


Donasie

Johannes 3:16 
Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.

Johannes 3:3
Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.

1 Johannes 1:7
Maar as ons in die lig wandel soos Hy in die lig is, dan het ons gemeenskap met mekaar; en die bloed van Jesus Christus, sy Seun, reinig ons van alle sonde. 

Romeine 10:13
Want: Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word.

Johannes 1:12
Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo;

Effesiers 2:8
Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God;