Waarom traktaatjies

Waarom traktaatjies? Suné het my daarop gewys dat dit belangrik is om uit te brei oor die traktaatjies wat ek maak. As u enigsins belangstel in ons werk en daarvoor bid, lees asb hierdie skryfstuk aandagtig deur. Dis n bietjie lank, ek is jammer daarvoor. Eerstens, die rede vir die traktaatjies: Elke dag, seker ‘n…

Straatwerk uitreik

Ek het gister en vandag ‘n baie geseënde tyd gehad tydens my straatwerk uitreik. Ek het Vrydag 8:00 op die trein geklim om tot by Germiston stasie te ry. Ek het ‘n paar kort geselsskappe aangeknoop en baie traktaatjies uitgedeel. Toe ek afklim van die trein toe kom daar ‘n jongman na my toe en…