Straatwerk in Bosmont

Ek het n baie geseende tyd gehad. Ek kon nie na Westonarea toe gaan a.g.v. die trein wat net sekere tye die dag daarnatoe ry. Ek het toe by Bosmont stasie afgeklim en sielewenning gedoen in Newclaire. Het met twee ou JW tannies gepraat. Baie hartseer. Hulle het soveel ywer vir hulle saak maar tog…

Piet Retief uitreik met Duitse toergroep
|

Piet Retief uitreik met Duitse toergroep

Die Duitse toergroep Jan-Piere van Rooyen is ‘n ou Glenvar student wat huidiglik as pastoor in Schorndorff Duitsland dien. Hy is ‘n baie goeie vriend van my. Hy het saam met Werner Mostert van Heartcry ‘n toer gereë vir ‘n Duitse toergroep. Sewe jongmense het saam met Jan-Pierre van Rooyen uit Duitsland saam met ons na…