Ons wil u vra om asseblief vir die volgende geleenthede te bid. U is baie welkom om die geleenthede by te woon. As u familie of vriende het wat naby aan die geleenthede woon dan kan u hulle gerus nooi.