Skip to content
  • Tuis
  • Nuus
  • Donasies
  • Kontak
  • Oordenkings

Wakkerstroom

Die werk van die Here in ons distrik
Distrikswerk

Die werk van die Here in ons distrik

Byjanlab May 14, 2016

Die werk van die Here is ons distrik Nadia het die afgelope week opening gesoek in Benoni. Dit is wonderlik dat die Here klaar vir haar een vaste opening gegee het by die Salvation Army. Sy het ook by baie behoeftige mense in Nigel besoekwerk gedoen. Van die mense by wie sy besoek het het hulle saak…

Read More Die werk van die Here in ons distrikContinue

Louis en Daniel soek openinge vir April toer
Distrikswerk

Louis en Daniel soek openinge vir April toer

Byjanlab February 25, 2016February 25, 2016

Ses weke toer in April en Mei Louis en Daniel het ‘n paar dae deur ons distrik gevlieg om opening te soek vir ‘n langer toer wat in April gaan begin. Vir ses weke gaan hulle weer dieselfde dorpe besoek maar dan gaan hulle heelwat langer in elke dorp bly. Louis het hier geskrywe oor die eerste…

Read More Louis en Daniel soek openinge vir April toerContinue

© 2025 Afrika Evangeliese Bond - Oos Kaap - WordPress Theme by Kadence WP

  • Tuis
  • Nuus
  • Donasies
  • Kontak
  • Oordenkings