Skip to content
  • Tuis
  • Nuus
  • Donasies
  • Kontak
  • Oordenkings

Evangelisasiewerk

Evangeliese Dienste

Januarie 2016 Evangeliese diens in Marlands

Byjanlab February 1, 2016February 4, 2016

Ons het ‘n geseende Januarie 2016 evangeliese diens in Marlands gehad. Ons twee pelgrims Louis Gervais en Daniel Marais het die woord van die Here gebring. Louis het gepraak oor die sewe verhore waardeur Jesus moes gaan. Drie deur die Jode, drie deur die Romeine en een voor God toe Hy ons sonde op Hom geneem het. Daniel…

Read More Januarie 2016 Evangeliese diens in MarlandsContinue

Evangelisasie straatwerk uitreik in Primrose
Evangelisasie

Evangelisasie straatwerk uitreik in Primrose

Byjanlab January 28, 2016February 1, 2016

Ons wil graag hierdie jaar so veel as moontlik evangelisasie uitreike deur middel van straatwerk doen. Straatwerk is ‘n wonderlike metode om by mense uit te kom wat mens anderste nooit sal raakloop nie. Ek het gebid en gevoel dat ek , Louis en Daniel ons eerste uitreik in Primrose moet hou. Ons het die kar by die…

Read More Evangelisasie straatwerk uitreik in PrimroseContinue

Page navigation

Previous PagePrevious 1 … 5 6 7

© 2025 Afrika Evangeliese Bond - Oos Kaap - WordPress Theme by Kadence WP

  • Tuis
  • Nuus
  • Donasies
  • Kontak
  • Oordenkings