Straatwerk uitreik

Ek het gister en vandag ‘n baie geseënde tyd gehad tydens my straatwerk uitreik. Ek het Vrydag 8:00 op die trein geklim om tot by Germiston stasie te ry. Ek het ‘n paar kort geselsskappe aangeknoop en baie traktaatjies uitgedeel. Toe ek afklim van die trein toe kom daar ‘n jongman na my toe en…