Straatwerk in Clairmont

Ons was in Clairmont Johannesburg gewees vandag. Sjoe dis mense wat in nie die beste omstandighede bly nie. Woonstelblok op woonstelblok vol behoeftige mense. Ons het heelwat baie geseende gesprekke gehad. Ek het 45 minute met ‘n vrou gesels oor haar siel. Sy het dit baie moeilik maar te midde van haar omstandighede soek sy…

Straatwerk in Johannesburg

Wat n wonderlike tyd van uitreik die afgelope twee dae. Ek het Dinsdag alleen uitgegaan en vandag met n sendeling vriend. Ek was in Westburry, Westdene, Newclare, Bosmont, Jeppetown, Berea, Doornfontein en Hillbrow en kon honderde traktaatjies uitdeel en met baie mense persoonlik gesels. Ellende en nood is al hoe mens dit kan opsom. Mense…

Straatwerk in Brakpan

Dit was waarlik ‘n seën gewees om vandag sielewinning te gaan doen. Ons moes ‘n uur en ‘n half gewag het op Germiston vir die trein na Brakpan. Ek kon daar maar ‘n ouerige man en ‘n jong meisie die Evangelie deel. Die meisie se lewe is so stukkend. Ek kon net by haar pleit…

Straatwerk in Florida

Daar is geen groter vreugde as om met ander te praat oor ons Verlosser Jesus Christus! My uitreik na Florida was wonderlik geseënd gewees. Biddend het ek die strate deurgeloop en die Here vertrou vir Goddelike afsprake. Ek het heelwat traktaatjies uitgedeel. Dit was eers by die stasie wagtend vir die trein terug wat die…