Harde grond
Teryl ons in Gauteng gebly het, het ek baie langs die N17 gery om dorpe te gaan besoek. ‘n Sekere tyd van die jaar staan die mielies 🌽🌽🌽 hemelhoog. Dan weer ‘n ander tyd, sien mens net ‘n groen skynsel🌱🌱🌱. Jaar na jaar produseer daardie stukkie aarde genoeg kos om ‘n nasie te voer. Daardie…