Straatwerk

🙌🏻 Baie dankie vir u gebede vir vandag. Die Here het kom seën waaroor ek baie dankbaar is. Ek het gepreek oor die wil van God in mens se lewe. Die Here is getrou en ek eer Hom.

Bid asseblief vir die volgende sake:
🌱 Dinsdag – Straatwerk in Springs
🌱 Woensdag – Straatwerk in Brakpan
🌱 Donderdag – Bybelstudie in Meadowdale; straatwerk in Vrededorp.
🌾 Vrydag – Sondag -> Samekoms Konferensie in Middelburg

🍇 Bid asseblief vir die Afrikaanse en Engelse boekie traktaatjies. Ek is baie opgewonde daaroor.
🍇 Bid asseblief dat die Here on as gesin sal bewaar en gesond sal hou. Bid asseblief vir die geboorte van ons dogtertjie +- 5 Januarie 2020 (as die Here wil).

Similar Posts