‘n Voëlhok, die waarde van ‘n moeder en ‘n bed in die straat
My huis is ‘n voëlhok Ek het onlangs besoekwerk gaan doen in ‘n sekere dorp. Ek wou ‘n jongman gaan besoek maar hy was ongelukkig nie by die huis nie. Tog het dit my geskok dat hierdie man bly in wat lyk soos ‘n ou voëlhok. Die is wonderlik dat iemand vir hom verblyf gegee…