Skip to content
  • Tuis
  • Nuus
  • Donasies
  • Kontak
  • Oordenkings

Nigel

Kerkdienste, skoolopeninge en redding van kosbare siele
Distrikswerk

Kerkdienste, skoolopeninge en redding van kosbare siele

Byjanlab May 22, 2016

Redding van kosbare siele Nadia skrywe: Hier was ’n dame hier by ons huis so paar dae terug. Sy werk vir die regering ek het haar na die Here toe gelei. Kosbare dag sal dit nooit vergeet nie. Sy het gekom om die dorp te survey en so stap sy toe oor my pad en…

Read More Kerkdienste, skoolopeninge en redding van kosbare sieleContinue

Die werk van die Here in ons distrik
Distrikswerk

Die werk van die Here in ons distrik

Byjanlab May 14, 2016

Die werk van die Here is ons distrik Nadia het die afgelope week opening gesoek in Benoni. Dit is wonderlik dat die Here klaar vir haar een vaste opening gegee het by die Salvation Army. Sy het ook by baie behoeftige mense in Nigel besoekwerk gedoen. Van die mense by wie sy besoek het het hulle saak…

Read More Die werk van die Here in ons distrikContinue

Mnr Keith Daniel preek in Nigel
Evangeliese Dienste

Mnr Keith Daniel preek in Nigel

Byjanlab February 4, 2016February 4, 2016

‘n Goeie opkoms Dit was ‘n groot voorreg vir my en Mnr Keith Daniel om by die SAVF geleentheid by die NG moedergemeente op te tree. Daar was bykans 40 mense wat vir ons gewag het toe ons daar aangekom het. Mnr Keith Daniel preek ‘n evangeliese boodskap Mnr Daniel het ‘n kosbare Evangeliese boodskap…

Read More Mnr Keith Daniel preek in NigelContinue

© 2025 Afrika Evangeliese Bond - Oos Kaap - WordPress Theme by Kadence WP

  • Tuis
  • Nuus
  • Donasies
  • Kontak
  • Oordenkings