‘n Kosbare reeks dienste by die EG Kerk Westdene met Mnr Keith Daniel
Die leiding van die Here Die EG Kerk Westdene is ‘n klein gemeente in Johannesburg. Die predikant’s paar is Danie en Karin Klopper. Hulle is baie braaf om in relatiewe moeilike omstandighede die evangelie van die Here Jesus Christus te verkondig. Die Here het ons gelei om ‘n reeks dienste saam met die international spreker Mnr…