Waarom droogte?
Waarom droogte?
Waarom droogte?
Gebed in Moses se lewe Deur: Jan Moster As kinders van die Here moet dit tog ons grootste begeerte wees om ‘n intieme verhouding met die Here te hê. In die Bybel is daar soveel verhale van groot godsmanne en godsvroue wat werklik met die Here gepraat het asof Hy hul vriend was en hul…
Christus se Gebed in Johannes 17 Deur: Louis Gervais Ek het bietjie gekyk na die gebed van die Here Jesus in Johannes 17 om te sien wat ek kon leer uit hoe Hy met Sy Vader gepraat het kort voor Sy dood en opstanding. Ek het besef die hoofstuk gaan baie oor eenheid: “Ek in…
Soek God se beloftes deur: Daniel Marias Om God se beloftes toe te eien moet ons natuurlik eers weet wat God se beloftes is. Daniël was iemand wat God se beloftes in God se woord raakgesien het al het hy nog nie eers die hele Bybel gehad nie. (Dan9:2) Daniël het ‘n baie spesifieke belofte…
Hanna was bedroef 1 Samuel 1:6 En haar mededingster (Peninna) het haar (Hanna) ook bitterlik geterg om haar te vertoorn, omdat die HERE haar moederskoot toegesluit het. Elkana het twee vroue behad, ‘n Gebruik wat ongelukig deel was van Israel in die tyd van die Bybel. Hy het seker beide baie lief gehad. Tog het die…