Antwoord op gebed

Antwoord op gebed

Hanna was bedroef 1 Samuel 1:6 En haar mededingster (Peninna) het haar (Hanna) ook bitterlik geterg om haar te vertoorn, omdat die HERE haar moederskoot toegesluit het. Elkana het twee vroue behad, ‘n Gebruik wat ongelukig deel was van Israel in die tyd van die Bybel. Hy het seker beide baie lief gehad. Tog het die…