Skip to content
  • Tuis
  • Nuus
  • Donasies
  • Kontak
  • Oordenkings

Straatwerk

September 2016 – Ons werk vir die Here
Distrikswerk

September 2016 – Ons werk vir die Here

Byjanlab October 4, 2016

Ons werk vir die Here in September September is verby en ons dank weereens die Here vir hoe Hy ons deurgedra het. Ek kon verskeie dorpe met die oog op Mnr Keith Daniel se toer van 2017 besoek. Ons glo dat die Here baie deure gaan oopmaak. Ons kon as ‘n gesin vinnig Bethal, Ermelo,…

Read More September 2016 – Ons werk vir die HereContinue

Die Hartseer van straatwerk in ‘n gebroke wêreld
Evangelisasie

Die Hartseer van straatwerk in ‘n gebroke wêreld

Byjanlab April 10, 2016

Straatwerk in ‘n Gebroke wêreld Ons het Donderdag middag straatwerk gaan doen. Dit het my opnuut getref hoe gebroke hierdie wêreld van ons is. Die strate is vuil, om elke hoek en draai sit daar mense Nigeriërs wat lyk of hulle met dwelms smous en elke nou en dan loop daar ‘n gebroke mens verby…

Read More Die Hartseer van straatwerk in ‘n gebroke wêreldContinue

Vyfde en sesde dag van die studenteveldtog
Evangelisasie

Vyfde en sesde dag van die studenteveldtog

Byjanlab March 12, 2016March 12, 2016

Skoolopeninge, ‘n ouetehuis en ‘n kleuterskool Die Here het vir ons kosbare openinge gegee by skole, ‘n kleuterskool en ‘n ouetehuis. By die een Laerskool het die studente Ester opgevoer. Die Here het hulle baie gehelp en dit was baie geseënd. Ons dank die Here dat Hy ons hierdie geleenthede gegee het. Straatwerk in Brakpan Ons…

Read More Vyfde en sesde dag van die studenteveldtogContinue

Die tweede dag van die Studenteveldtog
Evangelisasie

Die tweede dag van die Studenteveldtog

Byjanlab March 8, 2016March 9, 2016

Skole, ouetehuise en Straatwerk Vandag het ons die voorreg gehad om met 1500 skoliere die wonderlike Evangelie van Jesus Christus. Ons dank die Here uit ons harte uit hiervoor. By die een skool het daar chaos geheers onder die skoliere. Ek het nie gedink die opening gaan uitwerk nie maar ek het self ervaar hoe die…

Read More Die tweede dag van die StudenteveldtogContinue

Van karavaan na karavaan met die Evangelie in Boksburg
Evangelisasie

Van karavaan na karavaan met die Evangelie in Boksburg

Byjanlab February 21, 2016February 21, 2016

Weggesteek van mense Ek het daardie pad al baie keer gery salig onbewus van die groot nood wat agter die bome skuil. Ek het ‘n paar maal ‘n gesin of twee daar gesien en ek het begin wonder wie by hierdie plotte. Vroeër die jaar het ek, Louis en Daniel spesifiek daardie pad gaan ry om te sien hoe…

Read More Van karavaan na karavaan met die Evangelie in BoksburgContinue

Evangelisasie

‘n Voëlhok, die waarde van ‘n moeder en ‘n bed in die straat

Byjanlab February 3, 2016February 19, 2016

My huis is ‘n voëlhok Ek het onlangs besoekwerk gaan doen in ‘n sekere dorp. Ek wou ‘n jongman gaan besoek maar hy was ongelukkig nie by die huis nie. Tog het dit my geskok dat hierdie man bly in wat lyk soos ‘n ou voëlhok. Die is wonderlik dat iemand vir hom verblyf gegee…

Read More ‘n Voëlhok, die waarde van ‘n moeder en ‘n bed in die straatContinue

Evangelisasie straatwerk uitreik in Primrose
Evangelisasie

Evangelisasie straatwerk uitreik in Primrose

Byjanlab January 28, 2016February 1, 2016

Ons wil graag hierdie jaar so veel as moontlik evangelisasie uitreike deur middel van straatwerk doen. Straatwerk is ‘n wonderlike metode om by mense uit te kom wat mens anderste nooit sal raakloop nie. Ek het gebid en gevoel dat ek , Louis en Daniel ons eerste uitreik in Primrose moet hou. Ons het die kar by die…

Read More Evangelisasie straatwerk uitreik in PrimroseContinue

© 2025 Afrika Evangeliese Bond - Oos Kaap - WordPress Theme by Kadence WP

  • Tuis
  • Nuus
  • Donasies
  • Kontak
  • Oordenkings