Keith Daniel in Westdene: Eerste dag van die reeks dienste

Keith Daniel in Westdene: Eerste dag van die reeks dienste

Agtergrond Westdene is ongelukig ‘n area wat besig is om agteruit te gaan. Dit is relatief gevaarlik. Te midde van hierdie omstandighede is die Klopper gesin as Dominee paar van die EG Kerk Westdene ywerig besig om die area te bearby met die evangelie. Daarom is dit vir die Afrika Evangeliese Bond Suid-Oostelike distrik so…