Afrika Evangeliese Bond Pelgrims se toer April en Mei 2016

Afrika Evangeliese Bond Pelgrims se toer

Die Afrika Evangeliese Bond pelgrims se toer is amper op sy einde. Dit is wonderlik om te sien en te beleef hoe die Here vir hulle deur dik en dun deure oop gemaak het en hoedat hulle by siele kon uitkom. Dankie vir u gebede. DIt was ‘n groot werk wat hulle gedoen het. Onderaan is al die blog inskrywings vir hierdie toer. Lees dit en sien hoedat die Here gewerk het.

Blog inskrywings

AEB Pelgrims eerste vier weke

Pelgrimtoer Balfour en Greylingstad

Die Pelgrims se week in Standerton

Die werk van die Here in ons distrik

Piet Retief en Pongola

Kerkdienste, skoolopeninge en redding van kosbare siele

Similar Posts