Lei my elke dag
Lei my elke dag Deur Samuel Bagster Januarie
Lei my elke dag Deur Samuel Bagster Januarie
‘n Kosbare waarheid Matthéüs 5:8 Salig is die wat rein van hart is, want hulle sal God sien. Hierdie bly ‘n kosbare belofte wat God ons uit Sy Woord gee. Die wat rein van hart is, hulle sal God sien. Wat beteken dit dat ons God sal sien? Beteken dit alleenlik dat ons hom eendag in…
Die Duitse toergroep Jan-Piere van Rooyen is ‘n ou Glenvar student wat huidiglik as pastoor in Schorndorff Duitsland dien. Hy is ‘n baie goeie vriend van my. Hy het saam met Werner Mostert van Heartcry ‘n toer gereë vir ‘n Duitse toergroep. Sewe jongmense het saam met Jan-Pierre van Rooyen uit Duitsland saam met ons na…
Afrika Evangeliese Bond Pelgrims se toer Die Afrika Evangeliese Bond pelgrims se toer is amper op sy einde. Dit is wonderlik om te sien en te beleef hoe die Here vir hulle deur dik en dun deure oop gemaak het en hoedat hulle by siele kon uitkom. Dankie vir u gebede. DIt was ‘n groot…
Redding van kosbare siele Nadia skrywe: Hier was ’n dame hier by ons huis so paar dae terug. Sy werk vir die regering ek het haar na die Here toe gelei. Kosbare dag sal dit nooit vergeet nie. Sy het gekom om die dorp te survey en so stap sy toe oor my pad en…
Waarom droogte?
Piet Retief Die Here Jesus het ons tyd hier in Piet Retief kom seen. Wat ‘n voorreg is dit nie om elke dag by verskillende geleenthede die Evangelie van die Here Jesus te verkondig nie. Ons kon vandag by twee verskillende geleenthede in die gebied preek en more hhet ons die voorreg om by nog…
The Gospel The gospel is a wonderful word to someone who has tasted the reality of it. It is simple enough for a child to understand (Matthew 19:14) and yet it is complex enough that great minds cannot understand it (1 Corinthians 1:27). There are three aspects of the gospel: the personal side of it;…
Die werk van die Here is ons distrik Nadia het die afgelope week opening gesoek in Benoni. Dit is wonderlik dat die Here klaar vir haar een vaste opening gegee het by die Salvation Army. Sy het ook by baie behoeftige mense in Nigel besoekwerk gedoen. Van die mense by wie sy besoek het het hulle saak…
Die Pelgrims se week in Standerton Heel week was ons in Standerton besig met verskillende openinge en geleenthede. Die 26ste, wat op ‘n Dinsdag geval het, het ons vir die eerste keer ‘n opening waargeneem by ‘n sekere laërskool in die dorp. Dit was die eerste keer wat ons ‘n geleentheid by die skool kon…