‘n Vrou soek ‘n Bybel
Woorde is nie genoeg om te beskryf hoe wonderlik dit is om in die diens van die Here te wees nie. Ek dink baie dat mense spint uit vliegtuie, ski op damme, try 24uur op hulle fietse om aksie in hulle lewens te kry; ‘n dag in die diens van die Here bring soveel aksie…