Siele

Evangelisasie

Die vooraand van die Oosrand Studenteveldtog

Beplanning, beplanning en nog beplanning ‘n Mens staan verstom as mens sien hoe 20 mense in ‘n kring sit en beplan wie waar gaan preek, getuig, koortjies lei ensovoorts by skole, ouetehuise en Kerke. Wat ‘n voorreg om so ‘n groep jongmense van die Afrika Evangeliese Bond se Bybelskool Glenvar te sien aan die brand…

Evangelisasie

Armoede van die siel

Wat is armoede Ek was gister in ‘n dorp waar ek die voorreg gehad het om met baie behoeftige mense in hulle huise die Evangelie te deel. Dankie vir u vrugbare gebede waardeur, ek glo, die Here my lei na behoeftige siele. Volgens ‘n berig wat ek onlangs gelees het word Suid-Afrikaners net armer en…

Evangeliese Dienste

Mnr Keith Daniel preek in Nigel

‘n Goeie opkoms Dit was ‘n groot voorreg vir my en Mnr Keith Daniel om by die SAVF geleentheid by die NG moedergemeente op te tree. Daar was bykans 40 mense wat vir ons gewag het toe ons daar aangekom het. Mnr Keith Daniel preek ‘n evangeliese boodskap Mnr Daniel het ‘n kosbare Evangeliese boodskap…

Evangelisasie

Evangelisasie straatwerk uitreik in Primrose

Ons wil graag hierdie jaar so veel as moontlik evangelisasie uitreike deur middel van straatwerk doen. Straatwerk is ‘n wonderlike metode om by mense uit te kom wat mens anderste nooit sal raakloop nie. Ek het gebid en gevoel dat ek , Louis en Daniel ons eerste uitreik in Primrose moet hou. Ons het die kar by die…