Skip to content
  • Tuis
  • Nuus
  • Donasies
  • Kontak
  • Oordenkings

Siele

September 2016 – Ons werk vir die Here
Distrikswerk

September 2016 – Ons werk vir die Here

Byjanlab October 4, 2016

Ons werk vir die Here in September September is verby en ons dank weereens die Here vir hoe Hy ons deurgedra het. Ek kon verskeie dorpe met die oog op Mnr Keith Daniel se toer van 2017 besoek. Ons glo dat die Here baie deure gaan oopmaak. Ons kon as ‘n gesin vinnig Bethal, Ermelo,…

Read More September 2016 – Ons werk vir die HereContinue

Die Pelgrims se week in Standerton
Distrikswerk

Die Pelgrims se week in Standerton

Byjanlab May 4, 2016

Die Pelgrims se week in Standerton Heel week was ons in Standerton besig met verskillende openinge en geleenthede. Die 26ste, wat op ‘n Dinsdag geval het, het ons vir die eerste keer ‘n opening waargeneem by ‘n sekere laërskool in die dorp. Dit was die eerste keer wat ons ‘n geleentheid by die skool  kon…

Read More Die Pelgrims se week in StandertonContinue

AEB Pelgrimtoer Standerton
Distrikswerk

AEB Pelgrimtoer Standerton

Byjanlab April 26, 2016

AEB Pelgrimtoer Standerton Vrydag die 22ste was ons laaste dag in Grootvlei gewees en ons het die dag sommer lekker vroeg begin met ‘n dagbreek bybelstudie saam met die plaaslike dominee en ‘n klompie boere van die omgewing op een van die boere se plaas. Dit was regtig ‘n besonderse ervaring om so in die…

Read More AEB Pelgrimtoer StandertonContinue

Die wonder van die Evangelie
Evangelisasie

Die wonder van die Evangelie

Byjanlab April 11, 2016

Die Wonder van die Evangelie Die wonder van die Evangelie is dat dit mens hoop gee in die donkerste omstandighede. Ek en my medewerker het vandag in ‘n area besoekwerk gedoen waar groot armoede heers en mens se menslike eerste reaksie is, “Is daar hoop vir hierdie mense?”. Dan tref die werklikheid jou weer dat…

Read More Die wonder van die EvangelieContinue

Die Hartseer van straatwerk in ‘n gebroke wêreld
Evangelisasie

Die Hartseer van straatwerk in ‘n gebroke wêreld

Byjanlab April 10, 2016

Straatwerk in ‘n Gebroke wêreld Ons het Donderdag middag straatwerk gaan doen. Dit het my opnuut getref hoe gebroke hierdie wêreld van ons is. Die strate is vuil, om elke hoek en draai sit daar mense Nigeriërs wat lyk of hulle met dwelms smous en elke nou en dan loop daar ‘n gebroke mens verby…

Read More Die Hartseer van straatwerk in ‘n gebroke wêreldContinue

Vyfde en sesde dag van die studenteveldtog
Evangelisasie

Vyfde en sesde dag van die studenteveldtog

Byjanlab March 12, 2016March 12, 2016

Skoolopeninge, ‘n ouetehuis en ‘n kleuterskool Die Here het vir ons kosbare openinge gegee by skole, ‘n kleuterskool en ‘n ouetehuis. By die een Laerskool het die studente Ester opgevoer. Die Here het hulle baie gehelp en dit was baie geseënd. Ons dank die Here dat Hy ons hierdie geleenthede gegee het. Straatwerk in Brakpan Ons…

Read More Vyfde en sesde dag van die studenteveldtogContinue

Die Vierde dag van die studenteveldtog
Evangelisasie

Die Vierde dag van die studenteveldtog

Byjanlab March 11, 2016March 11, 2016

Vroeg oggend agter siele aan Ons was vroeg vanoggend op die pad na ‘n Hoërskool toe vir die vierde dag van die Glenvar Studenteveldtog. Die hele pad het dit gereën. Ons dank die Here so vir die reën en ons harte is gevul met die verlange: Esegiel 34:26 En Ek sal hulle en die plekke…

Read More Die Vierde dag van die studenteveldtogContinue

Die derde dag van die studenteveldtog
Evangelisasie

Die derde dag van die studenteveldtog

Byjanlab March 9, 2016March 9, 2016

Alle eer aan die Here Dit was vir ons so ‘n groot voorreg om vandag weer by skole, ouetehuise en ‘n kleuterskool die wonderlike Evangelie van Jesus Christus te verkondig. Dit bly die passie van die Afrika Evangeliese Bond om kosbare siele te vertel dat Jesus hulle kan red! Dit bly ook die hartjie van die…

Read More Die derde dag van die studenteveldtogContinue

Die tweede dag van die Studenteveldtog
Evangelisasie

Die tweede dag van die Studenteveldtog

Byjanlab March 8, 2016March 9, 2016

Skole, ouetehuise en Straatwerk Vandag het ons die voorreg gehad om met 1500 skoliere die wonderlike Evangelie van Jesus Christus. Ons dank die Here uit ons harte uit hiervoor. By die een skool het daar chaos geheers onder die skoliere. Ek het nie gedink die opening gaan uitwerk nie maar ek het self ervaar hoe die…

Read More Die tweede dag van die StudenteveldtogContinue

Die Oos-Rand Studenteveldtog het amptelik begin
Evangelisasie

Die Oos-Rand Studenteveldtog het amptelik begin

Byjanlab March 7, 2016March 8, 2016

1 Thessalonicense 2:4 maar soos ons deur God waardig geag is dat die evangelie aan ons toevertrou sou word, so spreek ons, nie om mense te behaag nie, maar God wat ons harte beproef. Kosbare dienste by EG Kerk Boksburg Die studenteveldtog het amptelik begin waar die Glenvar studente saam met Dr Myburgh by die…

Read More Die Oos-Rand Studenteveldtog het amptelik beginContinue

Page navigation

1 2 Next PageNext

© 2025 Afrika Evangeliese Bond - Oos Kaap - WordPress Theme by Kadence WP

  • Tuis
  • Nuus
  • Donasies
  • Kontak
  • Oordenkings