Skip to content
  • Tuis
  • Nuus
  • Donasies
  • Kontak
  • Oordenkings

Uit die Woord

7de Januarie – dink aan my
Lei my elke dag

7de Januarie – dink aan my

Byjanlab October 28, 2016October 28, 2016

Dink aan my 7de Januarie Lei my vanoggend Here Jesus Dink aan my – my verlange Dink, my God, my ten goede… Ek onthou die geneentheid van jou jeug, die liefde van jou bruidstyd, toe jy agter My aan geloop het in die woestyn, in ‘n onbesaaide land. — Ewenwel sal Ek dink aan my verbond…

Read More 7de Januarie – dink aan myContinue

6de Januarie – Spreek Here Jesus
Lei my elke dag

6de Januarie – Spreek Here Jesus

Byjanlab October 12, 2016October 12, 2016

Spreek Here Jesus 6de Januarie Lei my vanoggend Here Jesus Spreek Here Jesus – ek wil soos u wees En laat die lieflikheid van die HERE onse God oor ons wees, en bevestig die werk van ons hande oor ons… Daarby het daar ‘n naam van jou af uitgegaan onder die nasies vanweë jou skoonheid, want dit…

Read More 6de Januarie – Spreek Here JesusContinue

5de Januarie – Rus van sonde
Lei my elke dag

5de Januarie – Rus van sonde

Byjanlab October 8, 2016October 8, 2016

Rus van Sonde 5de Januarie – Volkome verlossing Lei my vanoggend Here Jesus Rus van sonde – ware vreugde Ons wat geglo het, gaan die rus in… hulle maak hul moeg met verdraaiery (sonde) — maar ek sien ‘n ander wet in my lede wat stryd voer teen die wet van my gemoed en my gevange neem…

Read More 5de Januarie – Rus van sondeContinue

4de Januarie – Plek van rus
Lei my elke dag

4de Januarie – Plek van rus

Byjanlab October 4, 2016October 4, 2016

‘n Plek van rus 4de Januarie Lei my vanoggend Here Jesus Plek van Rus – stilte in die gewoel Want julle het nog nie gekom in die rusplek en in die erfenis wat die HERE jou God jou sal gee nie. Nie hiér is die rusplek nie — Daar bly dus ‘n sabbatsrus oor vir die volk van…

Read More 4de Januarie – Plek van rusContinue

2de Januarie – Sing tot die Here
Lei my elke dag

2de Januarie – Sing tot die Here

Byjanlab September 25, 2016October 4, 2016

Sing tot die Here 2de  Januarie Lei my vanoggend Here Jesus Sing tot die Here – ‘n Lied uit die hart Sing tot eer van die HERE ‘n nuwe lied! Jubel (sing) tot eer van God, ons sterkte! Juig tot eer van die God van Jakob! Hef aan ‘n lied en laat die tamboeryn klink, die…

Read More 2de Januarie – Sing tot die HereContinue

1ste Januarie – Die Wedloop
Lei my elke dag

1ste Januarie – Die Wedloop

Byjanlab September 22, 2016October 4, 2016

Die Wedloop 1ste Januarie Lei my vanoggend Here Jesus Die wedloop – die uitdaging Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is… en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus. Vader, Ek wil dat waar Ek is, hulle wat U My gegee…

Read More 1ste Januarie – Die WedloopContinue

Lei my elke dag in Januarie
Lei my elke dag

Lei my elke dag in Januarie

Byjanlab September 22, 2016October 28, 2016

Lei my elke dag in Januarie ‘n Gebed vir hierdie maand Die Wedloop Sing tot die Here Jesus is my Gids Plek van Rus Rus van Sonde Spreek Here Jesus Dink aan my   Gaan terug na Leiding vir elke dag »

Read More Lei my elke dag in JanuarieContinue

Lei my elke dag
Lei my elke dag

Lei my elke dag

Byjanlab September 22, 2016October 4, 2016

  Lei my elke dag Deur Samuel Bagster Januarie

Read More Lei my elke dagContinue

Wat beteken dit om Rein van Hart te wees
Gedagtes

Wat beteken dit om Rein van Hart te wees

Byjanlab September 6, 2016September 6, 2016

‘n Kosbare waarheid Matthéüs 5:8 Salig is die wat rein van hart is, want hulle sal God sien. Hierdie bly ‘n kosbare belofte wat God ons uit Sy Woord gee. Die wat rein van hart is, hulle sal God sien. Wat beteken dit dat ons God sal sien? Beteken dit alleenlik dat ons hom eendag in…

Read More Wat beteken dit om Rein van Hart te weesContinue

Waarom droogte?
Gedagtes

Waarom droogte?

Byjanlab May 22, 2016May 22, 2016

Waarom droogte?

Read More Waarom droogte?Continue

Page navigation

1 2 Next PageNext

© 2025 Afrika Evangeliese Bond - Oos Kaap - WordPress Theme by Kadence WP

  • Tuis
  • Nuus
  • Donasies
  • Kontak
  • Oordenkings