Traktaatjies in Brakpan en Springs
Dit was wonderlik gewees om vandag in Brakpan en Springs Evangelisasiewerk te kon doen. Die Here het my gehelp waar ek alleen in Brakpan was maar ek dank die Here
Dit was wonderlik gewees om vandag in Brakpan en Springs Evangelisasiewerk te kon doen. Die Here het my gehelp waar ek alleen in Brakpan was maar ek dank die Here
Ek het gister en vandag ‘n baie geseënde tyd gehad tydens my straatwerk uitreik. Ek het Vrydag 8:00 op die trein geklim om tot by Germiston stasie te ry. Ek
Laas Saterdag het ek traktaatjies uitgedeel in Kempton Park. Ek en my vriend saam met Jan-Harm en sy seun gaan toe in by n huis waar baie mense bly in
Dit is ‘n groot voorreg om uit te mag gaan en met mense die Evangelie te deel. So kon ek traktaatjies uitdeel in Randfontein. Die hopelose verlore toestand van mense
n Mens hoef nie vêr te gaan om Evangelisasie werk te doen nie. Vandag het ek in die Primrose omgewing (die woonbuurt langs die een waar ons in woon) wonderlike
Kan ‘n mens oorwinning oor drank hê? Ek het met n man gepraat wat ek glo die Here waarlik iets voor gedoen het. Na ek hom hieroor en daaroor uitgevra
Baie dankie vir u gebede tydens ons Evangelisasie in Elsburg. Ai Elsburg is ‘n hartseer stukkie aarde. Ons het soveel hartskeurende gesprekke vandag gehad. ‘n Jong meisie wat op straat
Woorde is nie genoeg om te beskryf hoe wonderlik dit is om in die diens van die Here te wees nie. Ek dink baie dat mense spint uit vliegtuie, ski
Die Here was goed vir ons vandag gewees tydens ons Brakpan uitreik. ‘n Kort getuienis. Ek het twee baie goeie gesprekke gehad waar die mense waarlik hulle nood na ‘n
Die was ‘n wonderlike voorreg om vandag Evangelisasie in Vrededorp te kon doen. Op die trein na Park stasie kon ons honderde traktaatjies uitdeel en ek het ‘n paar baie goeie
Die Evangelisasie in Nigel het goed gegaan. (Partymaal moet mens net nie te veel dink nie en net doen.) Ek kon met ‘n paar mense gesels en kon baie traktaatjies
Daniel 2:22 Hy openbaar ondeurgrondelike en verborge dinge; Hy weet wat in die duister is, en die lig woon by Hom. Prys die Here. Ek het vandag tydens ons Evangelisasie in