Nuus vanuit die veld

Suid-Oostelike distrik

Duisende traktaatjies

Dankie vir u gebede. Ons kon gister honderde selfs duisende traktaatjies in Johannesburg uitdeel. Vandag het ons oorkant die East Rand Mal kosbare gesprekke gehad. In Meyerton was ek baie

Lees verder »

‘n Ware Evangelie dag

Vandag was ‘n ware Evangelie dag. Ons het weggetrek vanaf die stasie en kon weer van kompartement na kompartement gaan en ‘n Evangeliese liedjie sing en daarna preek. Ons het

Lees verder »

Uitreik na Germiston

Ons uitreik na Germiston was baie geseënd gewees. Ek kon heelwat goeie gesprekke gehad het. Bid veral vir Stevan wat ek ernstig kon uitdaag om sy saak met Jesus reg

Lees verder »

Sy glo nie in God

Ons het ‘n gesprek met ‘n jong dame en vier seuns gehad. Sy het sommer by die vertrek punt gesê sy glo nie in God nie. Ek het haar ‘n

Lees verder »

Straatwerk in Clairmont

Ons was in Clairmont Johannesburg gewees vandag. Sjoe dis mense wat in nie die beste omstandighede bly nie. Woonstelblok op woonstelblok vol behoeftige mense. Ons het heelwat baie geseende gesprekke

Lees verder »

Sielewenning in Meyerton

Dankie vir u gebede! Sjoe vandag was woes gewees. Van die elektriese kabels is gesteel op die Vereniging lyn toe moes ons ‘n bus neem van een stasie na ‘n

Lees verder »

Straatwerk in Johannesburg

Wat n wonderlike tyd van uitreik die afgelope twee dae. Ek het Dinsdag alleen uitgegaan en vandag met n sendeling vriend. Ek was in Westburry, Westdene, Newclare, Bosmont, Jeppetown, Berea,

Lees verder »

Straatwerk in Brakpan

Dit was waarlik ‘n seën gewees om vandag sielewinning te gaan doen. Ons moes ‘n uur en ‘n half gewag het op Germiston vir die trein na Brakpan. Ek kon

Lees verder »