Nuus vanuit die veld

Suid-Oostelike distrik

Straatwerk uitreik

Ek het gister en vandag ‘n baie geseënde tyd gehad tydens my straatwerk uitreik. Ek het Vrydag 8:00 op die trein geklim om tot by Germiston stasie te ry. Ek

Lees verder »

Traktaatjies in Primrose

n Mens hoef nie vêr te gaan om Evangelisasie werk te doen nie. Vandag het ek in die Primrose omgewing (die woonbuurt langs die een waar ons in woon) wonderlike

Lees verder »

Oorwinning oor drank

Kan ‘n mens oorwinning oor drank hê? Ek het met n man gepraat wat ek glo die Here waarlik iets voor gedoen het. Na ek hom hieroor en daaroor uitgevra

Lees verder »

Evangelisasie in Elsburg

Baie dankie vir u gebede tydens ons Evangelisasie in Elsburg. Ai Elsburg is ‘n hartseer stukkie aarde. Ons het soveel hartskeurende gesprekke vandag gehad. ‘n Jong meisie wat op straat

Lees verder »

Brakpan Uitreik

Die Here was goed vir ons vandag gewees tydens ons Brakpan uitreik. ‘n Kort getuienis. Ek het twee baie goeie gesprekke gehad waar die mense waarlik hulle nood na ‘n

Lees verder »

Evangelisasie in Vrededorp

Die was ‘n wonderlike voorreg om vandag Evangelisasie in Vrededorp te kon doen. Op die trein na Park stasie kon ons honderde traktaatjies uitdeel en ek het ‘n paar baie goeie

Lees verder »

Evangelisasie in Nigel

Die Evangelisasie in Nigel het goed gegaan. (Partymaal moet mens net nie te veel dink nie en net doen.) Ek kon met ‘n paar mense gesels en kon baie traktaatjies

Lees verder »

Evangelisasie in Boksburg

Daniel 2:22  Hy openbaar ondeurgrondelike en verborge dinge; Hy weet wat in die duister is, en die lig woon by Hom. Prys die Here. Ek het vandag tydens ons Evangelisasie in

Lees verder »