Duisende traktaatjies
Dankie vir u gebede. Ons kon gister honderde selfs duisende traktaatjies in Johannesburg uitdeel. Vandag het ons oorkant die East Rand Mal kosbare gesprekke gehad. In Meyerton was ek baie
Dankie vir u gebede. Ons kon gister honderde selfs duisende traktaatjies in Johannesburg uitdeel. Vandag het ons oorkant die East Rand Mal kosbare gesprekke gehad. In Meyerton was ek baie
Ons het vandag uitreik gedoen in die meer Oostelike gedeelte van Jeppestown Johannesburg. Ons het afgeklim by die George Goch stasie en geloop tot die Denver stasie. Dit is seker
Wat ‘n geseënde dag was vandag nie gewees nie. Ek was verbaas hoeveel Afrikaanse mense in die gebied was waar ons gewerk het. Ek het met ‘n man gepraat. Ek
Vandag was ‘n ware Evangelie dag. Ons het weggetrek vanaf die stasie en kon weer van kompartement na kompartement gaan en ‘n Evangeliese liedjie sing en daarna preek. Ons het
Ons uitreik na Germiston was baie geseënd gewees. Ek kon heelwat goeie gesprekke gehad het. Bid veral vir Stevan wat ek ernstig kon uitdaag om sy saak met Jesus reg
Ons het ‘n gesprek met ‘n jong dame en vier seuns gehad. Sy het sommer by die vertrek punt gesê sy glo nie in God nie. Ek het haar ‘n
Ons was in Clairmont Johannesburg gewees vandag. Sjoe dis mense wat in nie die beste omstandighede bly nie. Woonstelblok op woonstelblok vol behoeftige mense. Ons het heelwat baie geseende gesprekke
Dankie vir u gebede! Sjoe vandag was woes gewees. Van die elektriese kabels is gesteel op die Vereniging lyn toe moes ons ‘n bus neem van een stasie na ‘n
Wat n wonderlike tyd van uitreik die afgelope twee dae. Ek het Dinsdag alleen uitgegaan en vandag met n sendeling vriend. Ek was in Westburry, Westdene, Newclare, Bosmont, Jeppetown, Berea,
Wat ‘n dag! Ek het besluit om eerder na Krugersdorp toe te gaan. Die treine was in ‘n toestand gewees en dit het 3 ure daarnatoe en 3 ure terug
Dit was waarlik ‘n seën gewees om vandag sielewinning te gaan doen. Ons moes ‘n uur en ‘n half gewag het op Germiston vir die trein na Brakpan. Ek kon
Wow. Wat n dag. In die vorige boodskap het ek geskryf: “as die Here wil”. Waarlik dit was so. Die dag het glad nie verloop soos ek beplan het nie.