Nuus vanuit die veld

Suid-Oostelike distrik

Straatwerk in Randfontein

Gister se treinuitreik na Randfontein was geseënd gewees. Ek kon n vroutjie opvolg waarmee ek n maand gelede meë gepraat het en kon heelwat traktaatjies uitdeel. Op die trein vanaf

Lees verder »

Straatwerk in Meyerton

Die Here Jesus is wonderbaar en dit is wonderlik om te sien hoe Hy in beheer is van elke gebeurtenis. Vandag opad na Meyerton klim ons op die trein by

Lees verder »

Straatwerk in Florida

Daar is geen groter vreugde as om met ander te praat oor ons Verlosser Jesus Christus! My uitreik na Florida was wonderlik geseënd gewees. Biddend het ek die strate deurgeloop

Lees verder »

Straatwerk in Milnerton

Baie dankie vir jou gebed vir my vandag. Ek het bykans 7km Milnerton toe en terug geloop en het n kosbare tyd gehad. Ek kon heelwat traktaatjies uitdeel. Een getuienis

Lees verder »

Straatwerk in Bosmont

Ek het n baie geseende tyd gehad. Ek kon nie na Westonarea toe gaan a.g.v. die trein wat net sekere tye die dag daarnatoe ry. Ek het toe by Bosmont

Lees verder »
Dink aan my
Lei my elke dag
janlab

7de Januarie – dink aan my

Dink aan my 7de Januarie Lei my vanoggend Here Jesus Dink aan my – my verlange Dink, my God, my ten goede… Ek onthou die geneentheid van jou jeug, die liefde

Lees verder »
Rus van sonde dankie Here Jesus
Lei my elke dag
janlab

5de Januarie – Rus van sonde

Rus van Sonde 5de Januarie – Volkome verlossing Lei my vanoggend Here Jesus Rus van sonde – ware vreugde Ons wat geglo het, gaan die rus in… hulle maak hul moeg met

Lees verder »
4de Januarie Plek van Rus
Lei my elke dag
janlab

4de Januarie – Plek van rus

‘n Plek van rus 4de Januarie Lei my vanoggend Here Jesus Plek van Rus – stilte in die gewoel Want julle het nog nie gekom in die rusplek en in die erfenis wat

Lees verder »